webinar register page

Webinar banner
Gewone Taal: 'n Oorsig virtuele bekendstelling
U word hartlik uitgenooi deur die Suid‑Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en African Sun Media na die virtuele boekbekendstelling van Prof Eleanor Cornelius se boek, Gewone Taal: ‘n Oorsig.
Die boek handel oor hoe skrywers skryf en lesers lees. Die inhoud van die boek betrek skryf- en leesprobleme, maar ook oplossings daarvoor, op woord-, sins- en teksvlak.
By die bekendstelling bespreek Prof Cornelius haar gedagtes met Prof Ilse Feinauer van Stellenbosch Universiteit. Kom wees deel van die gesprek.
Hierdie bekendstelling sal ook beskikbaar wees via:
Youtube: https://www.youtube.com/channel/UCK052hEI0nxLSj72AHSzErg
Facebook: https://www.facebook.com/africansunmedia

Oct 13, 2020 06:00 PM in Johannesburg

Webinar logo
Webinar is over, you cannot register now. If you have any questions, please contact Webinar host: African Sun Media.